Stoei Vir Kinders

Stoei is ‘n wonderlike sport wat kinders die geleentheid gee om baie dinge te leer wat hulle deur hul hele lewe gaan nodig kry.
Dit bevorder sterk liggaam en gees en help kinders om doelwitte na te streef.

Hieronder is nog voordele van stoei:
Stoei ontwikkel basiese atletiekvaardighede.
Stoei bevorder persoonlike verantwoordelikheid.
Stoei ontwikkel beide geestelike – en fisiese taaiheid.
Stoei bevorder selfvertroue.
Stoei bevorder deursettigsvermoë en selfdissipline.
Stoeiers bou vriendskappe en betekenisvolle verhoudings.
Stoei bevorder fisiese fiksheid.
Stoei verbeter kennis van diëet en voeding.
Stoei stel jou in staat om jouself te beveilig en te verdedig.
Stoei leer ‘n individu hoe om te fokus.
Stoei verskaf ‘n positiewe uitlaatklep vir kinders.
Stoeivaardighede kan in daaglikse lewe toegepas word.

Die fisieke eienskappe waaraan aandag gegee word in stoei is:
Balans
Fiksheid
Beweeglikheid
Kennis
Krag
Korrekte asemhaling

Elke stoeier moet aan die volgende persoonlikheids eienskappe voldoen:
Karakter
Toewyding
Selfdissipline
Deursettingsvermoë
Getrouheid
Betroubaarheid
Stiptelikheid
Waarnemingsvermoë
Temperament
Geloof in homself
Goeie en slegte denke

Los asseblief jou volledige boodskap op WhatsApp.
Naam, van, ouderdom, gewig en vorige ondervinding.
WhatsApp: 0662398145
WhatsApp: 0836359871

Facebooktwitterpinterestinstagram